Skurwepadda

Skurwepadda is die gewone naam vir sekere spesies van paddas (orde Anura), veral die familie Bufonidae, wat deur 'n droë, leeragtige vel, kort bene, en groot knoppe wat die parotiskliere bedek, gekenmerk word. Skurwepaddas vorm nie 'n taksonomiese indeling nie, maar is eerder 'n volkstaksonomie wat paddas wat met droër, harder velle en meer terrestriële habitatte geassosieer word, groepeer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search